------ ------------- -----------------

Help jou kind om te presteer

Ben Cronjé

RRP: R84.00

ISBN: 978-1-920424-02-2

Besonderhede:
80 pp
Sagteband

Opvoedkundig

Landwyd beskikbaar by goeie boekwinkels

Bestel deur:


Dr. Ben Cronjé deel in Help jou kind om te presteer wenke met ouers op ‘n baie praktiese manier om die mensepotensiaal van hul kinders te help ontsluit.

Dit word aangebied in lyn met moderne sielkunde (pop psychology, soos bv. NLP en dies meer). Aspekte wat byvoorbeeld aangeraak word:

  • Waarom sommige kinders presteer en ander nie
  • Jy kan jou kind programmeer om te presteer
  • Beginsels waarop sukses gebaseer is: werk hard en werk slim
  • Die krag van jou denke
  • Selfvertroue
  • Doelwitte en aksiestappe
  • Motivering
  • Suksesgewoontes en ‘n sukseslewenstyl
  • Dissipline
  • Implementering van ‘n prestasieprogram


Tel: 021 465 0025 - Fax: 0866 750 776 - Web: www.griffel.co.za - Email: info@griffel.co.za
First Floor - 27 Derry Street - Vredehoek - Cape Town - RSA - 8001