-------- ---------------------------------
Book Shelf / Boekrak
 

Bonsai - Kuns in die Kleine
Pieter Loubser


Sedert 1982 is Pieter Loubser al intensief besig met Bonsai-kuns. Sy Bonsai-CV is baie lank en indrukwekkend. Hy word dwarsoor Suid-Afrika gereken as ʼn kenner van Bonsai-kuns en tree gereeld op by Bonsai-geleenthede. Die leser word deur hierdie boek genooi om binne-in die hart van die Bonsai-kuns te kom loer. Hierin sal jy al die inligting verkry om jou eie Bonsai te stileer en te onderhou.

Lees meer



Joernaal van Seënwense
Louis Wilsenach


Ons lewe vandag in die mees kompeterende tydvak van alle tye, en vandag se kind staan voor allemintige uitdagings. Baie kinders word groot met enkelouers, en dikwels werk beide ouers.Dit is eensame kinderdae. In hierdie internetgedrewe tyd, is jou kind net een klik weg van fantastiese inligting, groot pret en ja, ongelukkig ... duiwelstreke! Dit is gevaarlike tye om in groot te word.

Lees meer



A great day for Gwylim
Rache Gerber


An interactive and fun book for Christian children.

 

 



Vang 'n droom
Elza Lorenz


Wanneer het die mens begin droom en geweet hy droom? Vermoedelik het ons reeds voor die ontwikkeling van taal in beelde en simbole gedroom. Baie van ons drome is nog steeds in daardie vorm. Dit moet as ‘t ware vertaal word sodat ons dit beter kan verstaan. Perde en huisdiere droom maar kan hulle drome nie in woorde beskryf nie. Wat droom hulle?

Read more

Healing South Africa's People
Chris-Marie Blignaut


South Africa has been through a rough time. We are all trying to heal old scars and feelings that we still carry with us every day. The people living in this lovely country now have to look ahead and envisage how they can all create a new way of existence. If we want have a better life in South Africa, and build our country, we all have to adapt our viewpoints and old ways of thinking.

 

Read more



 

1 2 3 4

 

Tel: 021 465 0025 - Fax: 0866 750 776 - Web: www.griffel.co.za - Email: info@griffel.co.za
27 Derry Street - Vredehoek - Cape Town - RSA - 8001