2
![]() |
|||
![]() |
Gays en God 'n Onmoontlike vriendskap? Ralph Barnard |
||
|
RRP: R110 ISBN: 978-1-920424-25-1 Besonderhede: Nie-fiksie / Godsdiens Beskikbaar Junie 2011 |
Om gay en Christen te wees, is steeds ’n omstrede onderwerp in Afrikaanse godsdienstige kringe, sowel as die in die breër Christelike gemeenskap. Verskeie hoëvlak sinodes debatteer hierdie onderwerp in diepte, maar hulle het nog nooit ’n punt van ooreenstemming bereik nie. Duisende gelowige gays veg met gevoelens van skuld en leef onder die swaard van oordeel dat gaywees ’n gruwel in die oë van God sou wees. Hierdie boek reflekteer ’n standpunt dat die veroordeling van gays op grond van die Skrif, verkeerd en onregverdig is. Hierdie boek fokus op die bring van vertroosting aan Christelike gelowiges wat gay is, aan hulle ouers, hulle vriende en aan almal wat deel in die pyn en marteling as gevolg van die onvanpaste oordeel en vooroordeel wat onregverdiglik op gay mense afgedwing word. Bo alles, bring hierdie boek duidelik die baie gerusstellend boodskap tuis dat gay mense, van alle oortuigings, onbeskaamd kan leef met absolute vertroue in God, Sy onvoorwaardelike aanvaarding en die oneindige liefde van Jesus. Hierdie boek gaan eweneens oor ’n beskouing van die Bybelverse en -dogma en beskou nie slegs die menslike kant nie. |
||
|
|
|||
|
Tel: 021 465 0025 - Fax: 0866 750 776 - Web: www.griffel.co.za - Email: info@griffel.co.za First Floor - 27 Derry Street - Vredehoek - Cape Town - RSA - 8001 |
|||