------ ------------- ---------------------

Dae uit ons Geskiedenis


PREPUBLIKASIE AANBOD

Navrae:

info@griffel.co.za

Aanbevole verkoopsprys:
R 187.00

ISBN:
978-0-9814177-6-9

Algemene besonderhede:
386 bladsye
17 cm x 24 cm

Sagteband

 

Bestel en betaal die boek vooraf teen R130 en bespaar R57. Normale prys R187.

LET ASB DAAROP DAT DAAR 'N VERTRAGING IN DIE LEWERINGSTYD IS AGV FAKTORE BUITE ONS BEHEER (ONDER MEER DIE BRAND BY PAARL PRINT WAT ONS GEREELDE DRUKKERS IS), MAAR DAT DIE AANBOD GELDIG BLY TOT EN MET 15 JUNIE WAT OP HIERDIE STADIUM DIE AANGEWESE LEWERINGSTYD BEHOORT TE WEES.

Indien daar enige onduidelikheid of navraag in die verband is, skakel asseblief vir Carmelita Williams by 021 465 0025.

Alle boeke wat reeds bestel en betaal is sal gelewer word sodra dit van die drukkers afgelewer word (verwag rondom 15 Junie).

E-pos of faks u naam, adres en alle kontakbesonderhede tesame met die betalingsbewys na: info@griffel.co.za of faks na: 0866 750 776

Bankbesonderhede:

Griffel Media
FNB, Rek: 62171982559, Tak: 252045

Gebruik asb u voorletter en van as betalingsverwysing.

Sodra die boek beskikbaar is, word dit aangestuur. Vir enige navrae in hierdie verband skakel asseblief:

Tel: 021 465 0025 - info@griffel.co.za



Tel: 021 465 0025 - Fax: 0866 750 776 - Web: www.griffel.co.za - Email: info@griffel.co.za
27 Derry Street - Vredehoek - Cape Town - RSA - 8001