------ ------------- ---------------------

Die Genadekinders

Ilse Goschus

Aanbevole verkoopsprys:
R100.00

ISBN:
978-0-9802556-7-6

Algemene besonderhede:
54 bladsye
Fiksie – kortverhale

Uittreksel - Bladsye 1-25

KKNK Foto's

Die wolke lê dik en stormagtig oor die see. Blitse breek blou teen die donkergrys hemelruim en sny blink deur die reëndruppels. Hoog bo die rotse slaan die branders wit en vasbeslote hul aggressie uit – gebreekte skulpe en stink bamboesstingels word kru op die growwerige sand uitgespoeg. Reën en seewater meng en val swaar terug in die boot. In die verte net ’n klein kolletjie benoudheid. Op die strand raak die skare groter en groter. Beangste vissersmense staan in geel reënjasse met hande-oor-die-oë en tuur …

Hierdie is 'n uittreksel uit een van die 12 kleurryke kortverhale deur Ilse Goschus.

 



Tel: 021 465 0025 - Fax: 0866 750 776 - Web: www.griffel.co.za - Email: info@griffel.co.za
First Floor - 27 Derry Street - Vredehoek - Cape Town - RSA - 8001